Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS comments

SMS comments
 
2009-12-10


* Do speak 2 kids in more than 1 language, it’s important. Ironies, die een by Taalmonument het 99% Afrikaans gepraat.
* Aan al die vriendelike en behulpsame werkers by die Paarl stortingsterein... DANKIE, jul het my dag gemaak. Van klein wit bakkie.
* Finally! Well done and thank you to Incredible Connection for e-waste facility.
* Skaam jou die dame wat kla dat die polisieman te vriendelik was - ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek’s al 42, nie eens skraal nie en het al geleer om maar die Paarlse mans (polisie ingesluit) nie te ernstig op te neem nie! Join the club.
* Streetracing continues unabated. Police & resources are employed night after night. No results because no action.
* Pieter bring ou styl rugby terug - los die skoppery.
* Ek kyk Sondag na Fokus op SABC 2 met die onderwerp. Fetale Alkoholsindroom (FAS) en die skade wat alkohol deur drinkende moeders aan die kinders veroorsaak - wragtig tydens die advertensiebreuke voor en na die uitsending word bier en whisky geadverteer. Wat se beeld stuur die SABC uit na die publiek?
* Yet another weekend of terrorising illegal streetracing causing visitors at a function in Paarl to be face to face with reckless driving and NO zero tolerance from police as was promised in Paarl Post.
* Net Vaalgebou se werkers se kinders kan vakansiewerk kry, nie onbekendes s’n nie, hoekom so onregverdig? Ma van student.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za