Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fietsongeluk

Fietsongeluk
 
2009-12-10


EK is Woensdag 2 Desember ongeveer 05:30 van my fiets afgery regoor Goede Hoop Slaghuis in Hoofstraat, Suider-Paarl.

’n Motor se linkerspieël het my fiets reg onder die sitplek getref.

Onmiddellik was daar baie mense om my. Tot ’n jong vrouedokter, wie se naam ek nie kan onthou nie. Ek dink daar was ook ’n predikant.

Ek wil almal bedank vir julle blitsige optrede en hulp.

Ek is een van dié fietsryers wat baie versigtig ry en ook nie langs ander fietsryers ry nie. Ek vra dat motoriste asseblief meer oplettend moet wees en ruimte laat aan die kant van die pad vir ons fietsryers.

George Kellerman




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za