Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gevaarlike voetoorgang

Gevaarlike voetoorgang
 
2009-12-10


EK is baie teleurgesteld in Drakenstein Munisipaliteit en sy raad.

Twee jaar gelede het hulle my laat weet dat hulle die verkeersligte by Paarl-Oos voetoorgange veilig sal maak, maar tot op datum het daar niks gebeur nie.

Die “groen mannetjie” stap ook terwyl die voertuie ry.

Klein Drakensteinweg se sypaadjie is so vol sinkgate en molshope en hulle het twee jaar gelede belowe om dit reg te maak, maar tot op datum het daar nog niks gebeur nie.

Die munisipale raad moet tog aan die voetgangers van Paarl-Oos dink.Voetganger




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za