DANKIE dankie dankie aan De Wet Rossouw van Paarl Stationers langs Noorder-Paarl Spar en mnr Robert Larke wat uit hul pad gegaan het om my op te spoor nadat my beursie op ’n Donderdagoggend uit die kantoor in Langstraat gesteel is en by die poskantooragentskap agtergelaat is.
Jul flink optrede en eerlikheid word waardeer.
Dankbare dame