Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE bekende gospelsangeres Bella is Sondag om 17:30 in die Huguenot-gemeenskapsaal in die Paarl. Saam met haar op die program is René, asook die Porterville koor en dansers.Toegang is R20. Almal welkom.
More News