Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Diary

Sport Diary
 
2009-12-17


DIRTOPIA HIKING

Don’t miss the final Hi-Tec Sunset Hike of 2009, on Saturday 19 December, where special hand-outs will be given away.

The hike will take place at the Dirtopia Trail Centre

(Delvera Farm, R44 between Klapmuts and Stellenbosch), starting around 18:30.

Enjoy the sunset over Table Mountain with stunning views of the Winelands, while enjoying snacks, even a picnic, on Klapmutskop.

The marked Vineyard Trail is 9,75km in total.

Permits cost R40 per person (R20 for kids under 10).

Phone 021-884 4752 or email theteam@dirtopia.co.za.

Visit www.dirtopia.co.za.

KRIEKET

Bergrivier Krieketklub hou eerskomende Saterdag (19 Desember) ’n ses-aan-’n-kant krieketdag te Weltevrede Sportgronde.

Altesaam agt spanne sal in aksie wees en almal is baie welkom om die dag saam met familie en vriende te geniet.

Wedstryde begin 09:00 en spanne registreer om 07:30.

Verversings sal by die veld te koop wees.

RUGBY

* Allandale Rugbyklub hou ’n oujaarsdag aanddans op Donderdag 31 Desember vanaf 20:00 te Drakenstein-gevangenis. Musiek word verskaf deur Whani met Stofpad. Toegang is R60 en kroegfasiliteite is beskikbaar.

* Young Stars Rugbyklub hou Saterdag 19 Desember ’n sertifikaat-uitdeling te Tote-saal, Carterville Wellington, om 18:00 teen R40 p/p. Jerry Seale van die Wellington Sportforum sal die gasspreker wees.
Die geleentheid sal afgesluit word met ’n disko-dans. Kroegfasiliteite sal beskikbaar wees. Almal is welkom.

* Young Gardens Rugbyklub hou 26 Desember sy jaarlikse piekniekdans met Whani en stofpad te Huguenot Gemeenskapsaal om 19:30. Toegang is R60. Bring eie verversings.

Oefeninge geskied Dinsdae en Donderdae by New Orleans krieketveld.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za