Diabete ondersteuningsgroep
2005-09-08
DIE Dis-Chem Diabetes Ondersteuningsgroep vergader weer Woensdag 21 September om 19:30 in die Holy Trinity-kerksaal in Hoofstraat, Paarl.
Dr Wim Gericke, ’n plaaslike ortopediese chirurg, praat oor “Neuropatie - senuweebeskadiging en hoe dit die diabeet raak”.
Isobel van Bayer Health Care praat oor ‘Monitering en bloedsuikerbeheer deur die diabeet’.
Daar sal weer gelukkige trekkings wees. Navrae by Pat Hayman, 872-7590.
More
News
|