Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Manne eerste in 2010

Manne eerste in 2010
 
2010-01-14


TWEE babaseuns was eerste in die ry in onderskeidelik die Paarl Hospitaal en Paarl MediClinic toe die ooievaar op 1 Januarie ’n draai kom maak het.

Sestien nuwelinge het op dié dag nuwe lewenslig in die Paarl gesien. Dertien van die babas is in Paarl Hospitaal gebore terwyl drie by MediClinic hulle opwagting gemaak het.

Luke Vaughan is net voor 01:00 in die MediClinic gebore, terwyl Fezeka Jangile om 07:00 in die Paarl Hospitaal gebore is.

Nog een van die 2010 babas, Stefan de Witt, wat op Kersdag sy opwagting moes maak, het uitgehou tot 12:50 op 1 Januarie.

Rowlene and Martin de Witt is nie net ’n bietjie trots op dié vasbyter nie en blom nog steeds.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za