Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lief en leed van ses divas

Lief en leed van ses divas
 
2005-09-08


KABARETKUNSTENAAR Leon Büchner tree op Donderdag 29 September om 19:00 by die Paragon-kelder by Simonsvlei op met sy vertoning, “A Star is Torn”.

Dit is ’n multi-mediaproduksie oor die lief en leed van ses divas: Bessie Smith, Billie Holiday, Edith Piaf, Judy Garland, Dinah Washington en Janis Joplin.

Wat het hierdie ses sangeresse in gemeen gehad? Hoekom was hulle uitgebrand voor veertig?

Hierdie vroue het op musikale gebied groot bydraes gemaak van blues tot rock.

Van die liedjies in die show is ‘Over the rainbow’ van Garland, ‘Mercedes Benz’ van Joplin, ‘Non! Je ne regretted rien!’ van Piaf en Holiday se ‘I cried for you’.”

Kaartjies is R40 elk by Lynette Griessel, 082-418-4748 of info@ simonsvlei.co.za.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za