DAAR was vermoedelik ’n poging om in te breek by my huis kort ná middernag tydens die onlangse kragonderbreking op 22 Desember in Wellington, waartydens ek die polisie se blitspatrollie gekontak het.
Hulle personeel het opgedaag met ’n oorweldigende spoed, getalle, presiesheid en paraatheid.
Hiermee wil ek graag my dank uitspreek teenoor die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir hul vinnige optrede.
Wellingtonner