Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dahlias geskou

Dahlias geskou
 
2010-01-21


DIE nuutgestigte, oorkoepelende South African Dahlia Society (SADS) hou vanjaar hul eerste skou te Wellington met die Wellington Dahliavereniging as die gasheer. Die skou vind Saterdag plaas in die Wellington Stadsaal vanaf 14:00.

Ses geaffilieerde klubs sal deelneem aan die skou. Sterk kompetisie word verwag en blomme van hoogstaande kwaliteit sal ten toon gestel word. Die blomme sal vanaf 17:00 te koop aangebied word. Daar sal ook koeldrank te koop wees.

Vir navrae, kontak Ivan ( by 084-549-8428 of Benjamin by 083-324-0971.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za