Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Baie, baie dankie

Baie, baie dankie
 
2010-01-21


AAN die hoof van Paulus Joubert Sekondêr: Meneer Kearns, baie dankie vir die rol wat u in my lewe gespeel het. Was dit nie dat u ingegryp het nie, sou ek nie vandag so ’n leefwyse kon handhaaf het nie.

Toe ek in standerd agt was het ek rebels begin raak omdat ek nie my gesinsprobleme kon hanteer nie. Ek vermoed dit is op daardie stadium dat u my in die gang geroep en met my gesels het soos vader teenoor ’n kind.

Ek het toe by my ouma gaan bly en sodoende matriek geslaag, met vrystelling.

Ek is later aangewys as die beste akademiese student tydens my SAPS studies.

Wanneer ek met ’n leerling te doen kry wat dieselfde gedrag openbaar as ek destyds, vertel ek my verhaal as aanmoediging.

Sharlene Canham




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za