Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom dans saam

Kom dans saam
 
2010-01-21


DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 29 Januarie om 20:00 by Noord-Eind Laerskool ’n dans.
Die orkes, Die Manne, sal sorg vir die musiek en almal word uitgenooi om die aand te kom om saam te dans. Kaartjies is R25 vir lede en R35 vir nie-lede.

Vir meer inligting, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za