Klassieke en operamusiek
2005-09-08
TWEE bekende Paarlse sangers, Danfred Jacobs en Mimi Haasbroek, tree Sondag om 18:00 in die Calvynse kerksaal in die Paarl op.
Die Royal Star band tree ook op, asook Emile Heneke en Bianca Solomons.
Die program bestaan uit klassieke en operamusiek en is ten bate van die Drakenstein Vigs-aksiegroep. Kaartjies is R20 by 862-2626.
More
News
|