Kurt Darren tree op
2010-01-21
DIE welbekende Afrikaanse sanger, Kurt Darren gaan sorg vir hope vermaak op 31 Januarie om 17:00 by Rhebokskloof. Kaartjies is R130 per persoon en kan bespreek word by 021-869-8386. Jy kan jou eie piekniekmandjie saam neem of een by Rhebokskloof bestel.
More
News
|