Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


La Rochelle vier 150ste verjaarsdag

La Rochelle vier 150ste verjaarsdag
 
2010-01-21


LA ROCHELLE is een van die oudste meisieskole in die land, met die skool se 150ste verjaarsdag (Laer- en Hoërskool) wat vanjaar gevier word.

Die hoofde en oud-skoolhoofde van dié skole was verlede week met 'n perdekar onderweg na ’n gedenkdiens in die Toringkerk waarmee die feesjaar afgeskop het.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za