SMS-comments
2010-01-28
* Dalvale kliniekverpleegsters moet gaan vir maniere-opleiding (Teleurgestelde pasiënt). ¡ * The building in Loop Street has been neglected for years. Neither the owner, nor the police, not the municipality have done anything. ¡ * Dit is net ’n barbaar wat ’n hondjie sal doodskiet. Hoop hy kan met sy gewete saamleef. God slaap nie. Lorraine. ¡ * Wanneer Munispaliteit regulasies omtrent aanhou van honde toepas of hersien, sodat alle inwoners bevoordeel word, sal sulke voorvalle nie gebeur nie. ¡ * Bog met historiese waarde van ruïne in Loopstraat. Dis ’n gesondheid- en veiligheidsrisiko en die betrokkenes is besig met ‘n magspeletjie! ¡ ’n Buurtwag teen betaling is ’n geldmaakfoefie! ¡ * Bravo vir “vra maar net”: ons onderwys is beslis op die afdraand en onderwysers dra die skuld.
More
News
|