Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Karwag krap my motor

Karwag krap my motor
 
2005-03-17


OP 12 Maart het ek my motor op die parkeerplek by Checkers te Lady Greystraat, Paarl, geparkeer.

Die naderende “karwag” het iets aan my gemompel, maar ek het nie geantwoord nie. Ek was ongemaklik, maar het ‘n paart tree aangestap en toe ek omkyk, sien ek die man stap na my motor toe.

Oorkant op die sypaadjie het ek gesien dat hy aan die linkerkant van agter na voor teen my motor beweeg en van naby het dit gelyk asof hy wil inbreek/inkyk.

Ek het dadelik na my motor gehaas en die karwag het uitdagend aan my gevra wat dit is. Ek het hom nie geantwoord nie en het weggery.

By nadere ondersoek moes ek uitvind dat die verf op plekke heeltemal af is. Ek sal eersdaags kwotasies moet kry. Dit skyn nie goedkoop te wees nie aangesien dit panele "metallic" verf is wat oorgespuit moet word.

Checkers se bestuur sê die wagte rapporteer nie aan hulle nie en ek het toe ‘n boodskap op mnr Lategan aan wie die wagte rapporteer, se selfoon gelaat.

Omgekrap



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za