Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Historiese reisfoto's

Historiese reisfoto's
 
2010-01-28


DIE Drakenstein Heemkring sal vanaand die werk van twee van die Paarl se eerste fotograwe vertoon.

Die foto’s is geneem tydens hulle fotografiese werktogte na afgeleë dorpe in die binneland. Die pa- en seunfotograwe (James Gribble I en James Gribble II) se foto’s dateer uit die laat negentiende eeu en sluit in foto’s wat geneem is net voor die Tweede Wêreldoorlog. Die spreker is Deon Goosen.

Die vertoning vind plaas tydens die Heemkring se algemene jaarvergadering om 18:30 by De Oude Woning, Hoofstraat 214, Paarl. Vir navrae, skakel 082-378-0306 of 076-473-6176.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za