Kurt Darren tree op
2010-01-28
DIE welbekende Afrikaanse sanger, Kurt Darren, gaan sorg vir hope vermaak op 31 Januarie om 17:00 by Rhebokskloof. Kaartjies is R130 per persoon en kan bespreek word by 021-869-8386. Jy kan jou eie piekniekmandjie saamneem of een by Rhebokskloof bestel.
More
News
|