Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie gaan vanjaar se sportster wees?

Wie gaan vanjaar se sportster wees?
 
2010-01-28


SOOS verlede jaar, gaan Paarl Post in samewerking met SuperSport Let’s Play vanjaar aan die einde van elke maand ’n maandelikse sportuitblinker op hoër- of laerskoolvlak aanwys.

Laerskole, hoërskole en klubs word uitgenooi om leerlinge te nomineer vir die maandelikse sportstertoekenning, met die eerste maandwenner wat einde Februarie aangewys sal word.

Elke maand se wenner sal ’n sak vol pryse wen met die komplimente van SuperSport en staan ’n kans om later vanjaar as die algehele wenner aangewys te word.

Skole wat hul leerders vir Paarl Post se Sportster van die Maand wil benoem, moet ’n bondige motivering skryf en dit e-pos na sport@paarlpost.co.za.

Andersins kan dit gepos of afgelewer word by Jan van Riebeeckrylaan 8, Paarl, 7620. Vir navrae, kontak 021-870-3705.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za