Sportdagboek
2010-01-28
WINDBUKS
Cape Air Rifle hou ’n windbuks-skietdag op Saterdag 30 Januarie vanaf 09:00. Kontak Jacques by 083-560-3141 of besoek www.capeairrifle.co.za vir meer inligting.
TRADISIONELE ATLETIEK-BYEENKOMS
Die Tradisionele Atletiekbyeenkoms vir hoërskole vind op 11 Februarie plaas op die Daljosafat-sportgronde. Die byeenkoms begin 08:30 en sal duur tot ongeveer 16:30. Skole wat in aksie gaan wees, is Noorder-Paarl, New Orleans, Klein Nederburg en Charleston Hill Sekondêre Skole. Kafee-regte is onderhandelbaar by Klein Nederburg Sekondêr. Kontak die skool by 021-862-2720 of G Ricketts by 082-563-4926.
More
News
|