Leefstylkalender
2010-02-04
* Charity. Emo Adams and Friends are giving this Valentine’s Day to the TygerBear children’s charity by performing at Rhebokskloof Wine Estate. Gates open at 14:00 and tickets cost R100 per person (free for kids u.12). For bookings, contact 021-869-8386. * Teddiebeer. Die stigtingsvergadering van die Helderberg Teddiebeergilde vind plaas op Donderdag 4 Februarie in die biblioteeksaal van Somerset-Wes om 10:00. Belangstellendes is welkom. Vir meer besonderhede, kontak Estelle by 072-298-5600. * Stamp Fair. A Stamp Collectors Fair will be held on Saturday 6 February and on 6 March at the public library hall at the corner of Oxford and Koeberg Roads in Durbanville. The fair takes place from 09:00 to 12:30. Entrance is free and everyone is welcome. Refreshments are available for purchase on site. For further information, contact Ken Joseph (072-597-1287) or Robert Harm (082-925-7103). * Funksie. ’n Dans met die Klipwerf-orkes wat die vloer aan die brand gaan speel, word ten bate van die Rusoord Ouetehuis aangebied op 5 Maart om 19:00 by die Hollandse Molen in Wemmershoek deur MED & vennote. ’n Wynveiling word ook tydens die geleentheid aangebied. Kaartjies is R300 per persoon en sluit ’n ete in. Om te bespreek, kontak 071-090-8000. Kontantkroeg beskikbaar. * Treffers. C2C wat bestaan uit André Terblanché (sang), Johann Enslin (klavier), Winand Grundling (klavier), Wilken Calitz (kitaar/viool) en Schalk Wasserman (perkussie) vermaak oud en jonk met bekende treffers en hope persoonlikheid op 25 Februarie om 19:30 by die Wellington-Noord Kerksaal. Kaartjies is R30 en kan bespreek word by 074-359-8069.
More
News
|