Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vuurwapen-amnestie tot April

Vuurwapen-amnestie tot April
 
2010-02-04


EIENAARS van vuurwapens wat nie wil heraansoek doen vir hul vuurwapenlisensies nie, of wat vuurwapens in hul besit het wat nie gelisensieerd is nie, het tot 11 April om hierdie wapens by hul plaaslike polisiekantoor in te lewer.

Tydens hierdie amnestie-periode sal hierdie eienaars nie vervolg word nie. Vir verdere navrae, kontak u naaste polisiekantoor.

* Owners of unlicensed fire-arms have until 11 April to hand them in at police stations.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za