Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstalling oor kanker

Uitstalling oor kanker
 
2010-02-04


KANKER is die hoofoorsaak van sterftes węreldwyd.

Die WGO (Węreldgesondheidsorganisasie) bereken dat ongeveer 84 miljoen mense in die 10 jaar vanaf 2005 tot 2015 aan kanker gaan sterf.

’n Uitstalling oor die voorkoming van kanker word op 4 Februarie by TC Newman Daghospitaal in die Paarl gehou. Die doel is om mense bewus te maak van risikofaktore soos tabakgebruik, swak dieet, min oefening en inname van alkohol.

In Suid-Afrika fokus ons veral hierdie jaar op die belangrikheid van omgewingsfaktore by die voorkoms van kanker.

Vir meer inligting, kontak Kansa se tolvrynommer by 080-022-6622 of besoek www.cansa.org.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za