Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Loopbaanuitstalling vir Bolandse leerders

Loopbaanuitstalling vir Bolandse leerders
 
2010-02-04


DIE jaarlikse loopbaanuitstalling vir Bolandse leerders vind vanjaar plaas op 9 en 10 Februarie in die Paarlse Stadsaal.

Meer as 50 uitstallers waaronder universiteite, technikons, kolleges vir beroepsonderwys en ander instansies sal teenwoordig wees om leerders raad te gee oor beroepe en studierigtings.

Die uitstalling sal op Dinsdag 9 Februarie vanaf 09:00 tot 17:00 en Woensdag 10 Februarie vanaf 08:15 tot 13:00 oop wees vir die publiek.

Die uitstalling word gereël deur die Paarl Skoolsielkundiges in samewerking met Paarl Tafelronde.

Vir navrae, kontak Danie Rabie by 021-860-1220.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za