Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie het gesien?

Wie het gesien?
 
2010-02-04


WOENSDAGOGGEND is die Rhebokskloof-wynlandgoed hard getref deur die diefstal van duur vlae wat by ons ingang gestaan het. Die vlagpale van metaal het tussen 09:00 en 11:00 die oggend voete gekry. In die proses is nog houtstellasies ook beskadig en die perde uit hul kamp uitgelaat. Enigeen wat inligting het, kan my kontak by 021-869-8386.

Nicola Bester




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za