Op die planke
2010-02-04
DIE LK Zeeman Primêre Skool bied op Dinsdag 23 Maart om 19:30 in Huguenot Gemeenskapsaal ’n opvoering van die toneelstuk, “My kêrel is van Pêrel”, deur Kinders van die Ses aan. Kaartjies is R50. Bespreek by Judy by 082-564-4757, Ann by 073-249-3798 of June by 071-540-0163.
More
News
|