DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 26 Februarie om 20:00 by Noord-Eind Laerskool ’n dans.
Die orkes van Petto van Wyk gaan sorg vir heerlike saamdansmusiek.
Kaartjies vir lede is R25 en R35 vir nie-lede.
Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of ciceel@arcadia.co.za.