Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skryf nou in vir skoonheidskompetisie

Skryf nou in vir skoonheidskompetisie
 
2010-02-11


MEISIES vanaf 3 tot 14 jaar oud kan nou inskryf vir ’n opwindende skoonheidskompetisie, Little Miss Winelands, waarin opwindende pryse gewen kan word.

Die verskillende afdelings is Tiny Twinkle (3 tot 5 jaar), Pearly Perfect (6 tot 8 jaar), Beautiful Blossom (9 tot 11 jaar) en Pretty Pre-Teen (12 tot 14 jaar).

Inskrywings vir die skoonheidskompetisie is R100 per deelnemer en inskrywings sluit op 20 Februarie. Die gala-aand vind op 20 Maart plaas.

Inskrywingsvorms kan aangevra word by info@misswinelands.co.za of skakel Rietha by 083-460-2324 of Rixi by 083-556-0511.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za