Handewerk te sien
2010-02-11
HANDEWERKERS van De Poort Erfenissentrum is druk besig om voorraad te maak vir hul amptelike opening op Saterdag 20 Februarie wanneer tradisionele ambagte te sien sal wees. Daar sal hekel-, brei, borduurwerk en houtdraai-, yster-, weef-, spin- en kantwerk te sien wees. Hierdie ware sal ook te koop aangebied word by De Poort in Suider-Paarl.
More
News
|