Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verstaan jou tiener

Verstaan jou tiener
 
2005-03-17


DIE ACVV bied op Saterdag 16 April ’n Tienerratwerk werkswinkel in die Paarl aan, “Hoe kan ek my tiener se gedrag hanteer?”

Dit begin om 09:30 in die NG Toringkerk se saal. Die spreker is Martin van der Merwe en die teikengroep is ouers van tieners, wat ook pleegouers en grootouers insluit.

Kaartjies is R20 elk. Skakel ACVV Noorder-Paarl by 872-3487.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za