Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kolskoot en meer vir Gideon

Kolskoot en meer vir Gideon
 
2010-02-18


GIDEON VAN DER VYVER (16), Hoërskool Gimnasium se nommer een gholfspeler, het Maandag tydens hul skolewedstryd teen Hoërskool Parelvallei 'n kolskoot behaal.

Trouens, Gideon het meer as net 'n kolskoot behaal, met 'n uitsonderlike rondte gholf wat agtereenvolgens ’n kolhou (op putjie 20; syfer 3), ’n voëltjie (putjie 21; syfer 4) en ’n albatros (putjie 22; syfer 5) ingesluit het op Boschenmeer Gholfbaan oor nege putjies.
Dit was Gideon se tweede kolhou, ná hy in 2006 ook 'n 'gelukskoot' behaal het.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za