Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Seminaar

Seminaar
 
2010-02-18


DIE professionele ouerskapsafrigter, Andalene Salvesen (beter bekend as die ‘Super Granny’) bied die naweek van 12 en 13 Maart ’n seminaar vir ouers aan by Auret Street Kids in die Paarl.

Die “Monsters to Munchkins” Ouerskapseminaar is daarop gemik om ouers toe te rus met vaardighede om outoriteit in die huis te hervestig en gesonde grense te stel. Kontak Lizal voor of op 22 Februarie by 083-316-0221.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za