Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskompetisie vir kinders

Kunskompetisie vir kinders
 
2010-02-18


KINDERS met ’n passie vir kuns, kan nou deelneem aan ’n kinderkunskompetisie met die Węreldbeker-sokkertoenooi as tema, wat deur die Drakenstein Kunsvereniging aangebied word.

Deelnemers kan in die ouderdomsgroep 6 tot 8 jaar of 9 tot 12 jaar deelneem.

In albei ouderdomsgroepe is die eerste prys R300, tweede prys R200 en die derde prys R150.

Werke moet op A4-grootte papier wees en enige medium kan gebruik word (verf, potlood, kryte ens).

Alle kunswerke moet by die Breytenbach-sentrum ingelewer word teen 20 Februarie. Wenners sal op 26 Februarie telefonies in kennis gestel word.

Kontak Desiree by 082-862-3649, Nadia by 073-290-5178 of Christina by 082-872-3935.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za