DIT is met skok en teleurstelling dat ek sien hoe jy, die blomplunderaar, ons blomme in balies verwyder.
Ons probeer om die Paarlse sypaadjies te verfraai met boompies en kleur in balies, maar nee, jy ruk dit summier uit vir eie gebruik!Ontstoke inwoner