Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plaaslike helde

Plaaslike helde
 
2010-02-18


EK verwys na verlede week se hoofberig op die sportblaaie, “Plaaslike helde maak stem dik”. Geluk aan Jaco van Wyk vir ’n puik en genotvolle berig oor so ’n geskiedkundige gebeurtenis. Met ’n klein bietjie navorsing, sou hy agtergekom het dat nog spelers van die Boland Kavaliers ook plaaslik gebrei is.

Franzel September (6); Cornal Hendricks (11); Jacquin Jansen (15) en Clement Lewis (reserwe-haker) was almal ysters by Bergrivier Hoërskool op Wellington.

September was op sy dag ook kaptein van die skool se o.19-span en het ook die Boland o.18 Akademiespan aangevoer.

Hendrik le Fleur




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za