DIE Dennegeur-gemeenskapskoor bied op Saterdag 13 Maart ’n gospelfees op die Dennegeur-sportterrein in Franschhoek aan van 16:00.
Die hekke open om 15:00. Bring jou piekniekmandjie, kombers of stoel saam.
Vir navrae, kontak Nico by 021-876-9100 of by 082-498-4130.