Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie was hy?

Wie was hy?
 
2010-02-18


DIE polisie doen ’n beroep op die publiek om vir hulle te help met die uitkenning van ’n man wat dood gevind is in Daljosafat.

Die lyk van die man, tussen die ouderdom van 25 en 30 jaar, is die afgelope naweek in ’n boord op Roggeland-plaas gevind met veelvuldige steekwonde.

Diegene wat kan help met die ondersoek kan vir insp Soli Solomon skakel by 021-807-4000.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za