ONS het Vrydag vanaf Wellington na Bonnievale verhuis. Nadat die laaste twee helpers weg is, vermis ek twee goue ringe met baie sentimentele waarde.
Die een ring is ’n breë goue pand met ’n rooi steen en twee klein diamante (my oorlede broer het die rooi steen vir my met my 21ste verjaardag gegee) en die ander een is ’n goue pand (my oorlede skoonma se trouring).
Ek bied ’n beloning aan vir iemand wat weet waar die ringe is of as iemand dit te koop aanbied. Skakel my by 023-616-3041 of 082-356-9395.