Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesondheid vs geduld

Gesondheid vs geduld
 
2010-02-25


EK is onlangs, op Saterdagoggend 30 Januarie, ontslaan uit die G-6 saal van die Paar Hospitaal na behandeling vir hartversaking.

My medikasie moes ek by die hospitaalapteek gaan afhaal, wat op daardie stadium om tienuur sou oopmaak.

Die stoele was redelik vol op daardie stadium. Pasiënte was ongeduldig en het kru taal gebruik,terwyl hulle in ’n siektetoestand verkeer.

Ek wil graag vir mnr November en mnr Truter bedank dat hulle die situasie op ’n professionele manier tot bedaring gebring het.

Die apteek is die enigste in sy soort wat sewe dae per week tot elfuur oop is vir dienste.

Die toeganklikheid word aan ons uitgewys, en dit is ’n voorreg om medikasie op so ’n bekostigbare wyse te kan bekom.

Binne oomblikke was ek gehelp en het verstaan wat aan my verduidelik was. Julle twee was “top”.

AJ Storman, Noorder-Paarl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za