Kunskalender
2010-02-25
The Wellington Wine Harvest Festival will be held on 20, 21 and 22 March in Wellington. Bring along the entire family for a laidback autumn day in the open air or hop from cellar to cellar to meet the masters behind the award-winning wines from Wellington. Contact Wellington Tourism on 021-873-4604 or wine@wellington.co.za. )Treffers. Die sanggroep C2C wat bestaan uit André Terblanché (sang), Johann Enslin (klavier), Winand Grundling (klavier), Wilken Calitz (kitaar/viool) en Schalk Wasserman (perkussie) vermaak oud en jonk met bekende treffers op 25 Februarie om 19:30 by die Wellington-Noord Kerksaal. Kaartjies is R30 en kan bespreek word by 074-359-8069. ) Werkswinkel. Die Drakenstein Kunsvereniging bied ’n Monodruk-werkwinkel aan op Donderdag 25 Februarie om 19:00 in die Breytenbach-sentrum, Wellington. Die werkswinkel word aangebied deur Nanette Ranger, Navrae 082-862-3649 (koste R10). ) Sanger. Valiant Swart tree op 20 Maart om 20:00 by die Breytenbach-sentrum op. Kaartjies is R160 en sluit ’n heerlike tweegang-ete in. Besprekings kan gedoen word by 021-873-2786. )
More
News
|