GPF vergadering
2010-02-25
DIE Wellington gemeenskappolisieforum (GPF) vergader vanaand by die stadsaal in Jan van Riebeeckweg om 19:00. Die gemeenskap word genooi om hierdie vergaderings te ondersteun om sodoende ’n noue band te vorm met die polisie om saam misdaad te bekamp. Verskeie gemeenskapleiers en polisie-offisiere sal teenwoordig wees. Vir enige navrae, skakel pastoor Simon Morris by 074-267-1647.
More
News
|