Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blommeklub byeen

Blommeklub byeen
 
2010-02-25


DIE Paarl Blommeklub vergader op Dinsdag 2 Maart om 19:00 in die saal van die NGK Drakenstein in Denneburg.

Die tema is “verrassingspakket” en elkeen moet ’n houer, oase en blomme bring. Almal neem deel aan die kompetisie.

Vir navrae, kontak Erika Mouton-Griffiths by 082-852-6661 of 021-863-0039.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za