Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou (70) aangeval

Vrou (70) aangeval
 
2010-02-25


地 MAN van Wellington het na bewering eers 地 40-jarige vrou aangerand, voordat hy 地 70-jarige vrou verkrag het.

Hierdie twee afsonderlike voorvalle het voorverlede Saterdagaand ontvou, toe 地 vrou saam met die verdagte gery het in Powellstraat. 地 Argument het ontvlam en die man het die vrou uit die bewegende motor gestamp. Hierna het hy glo oor haar probeer ry.

Die man is daarna alleen na sy woning in Pentzstraat, waar hy 地 agterkamer van 地 huis met sy vrou en 地 bejaarde familielid deel. Hier is die 70-jarige vrou toe verkrag.

Jan Lombaard (52) is in verband met die voorvalle in hegtenis geneem.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za