DIE Wêreldbiddag vir Vroue word Vrydag om 13:00 gevier met ’n byeenkoms in die NG Toringkerk, Paarl, om veral werkende vroue ook die geleentheid te gee om in hul etenstyd deel te hê aan hierdie groot gebedstradisie. Die byeenkoms word gelei deur ds Lettie Büchner van Wellington.
* By die St Joseph AME Kerk in Bou-gaardstraat, Paarl-Oos, word ’n aanddiens om 19:00 vir Wêreldbiddag gehou. Die spreker is M Swanepoel.