Pers ligte bring hoop
2010-03-04
VERLEDE Vrydagaand het organiseerders van die Cansa Relay for Life, ’n deurnag-aflosfees wat op 20 en 21 Maart by die Zanddrift-sportterrein (Boy Louw-velde) gehou gaan word, by die Taalmonument hulle veldtog afgeskop deur pers ligte (die kleur van hoop) by die monument aan te skakel. Indien jy wil deelneem, kontak Kevin de Jager (083-516-1291) of Theuns Bester (082-376-7839).
More
News
|