Geniet Abba Magic by Simonsvlei
2010-03-04
DIE musiekopvoering ABBA Magic met Lee Scott, René van Reenen, Nadia Louw en Hugo Niewoudt, is op 13 Maart om 21:00 te sien by Simonsvlei in die Paarl. Daar sal nie net lekker musiek wees nie, maar ook kosstalletjies, ’n kroeg en wyn- verkope. Die manne kan ook die Super 14 rugby op die groot skerm geniet. Die deure open om 17:00. Kaartjies is R100 by 076-047-1246.
More
News
|