MY dogter was Vrydag 19 Februarie om kwart oor agt die oggend in ’n ongeluk op die hoek van Hoof- en Kerkstraat, Wellington.
Ek sal dit waardeer as enige ooggetuies wat die botsing tussen ’n poegie en VW Caddy gesien het, my kan kontak by 083-264-6892 of faks 086-564-9411.
Louw-Marie