Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rusverstoring met jaery

Rusverstoring met jaery
 
2010-03-11


DIT is nou al die hoeveelste naweek waar ons nagrus in Suider-Paarl (Boschenmeer) versteur word deur barbare wat aan die straatrenne deelneem in die middernagtelike en oggendure.

Verlede Maandagoggend om 12:45 en hierdie Sondagoggend 13:45 om maar twee voorbeelde te noem, word jy wakker geruk deur skreeuende motorbande en brullende enjins van hierdie selfsugtiges. Is dit regtig nodig om wetsgehoorsame inwoners se nagrus op hierdie weersinwekkende manier te ontwrig?

Is daar geen owerhede wat hierdie gemors kan stopsit nie?

Goeie nagrus gesoek

Munisipale woordvoerder May Carolissen reageer: Die Munisipaliteit is in proses om ‘n volskaalse operasie van stapel te stuur, om die probleem te verlig.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za